
Afrikaner Weerstands Beweging (AWB)
Wenkommando Oos-Rand Streek
Staan op! Staan saam!

SIMBOLIEK
Die Drie Sewes:
Die Drie Sewes-embleem verteenwoordig die Bybelse getal van voleinding en finale oorwinning in en deur Jesus Christus. Die getal 777 staan regstreeks in teenstelling en in stryd met die getal 666 - die getal van die Antichris, die dier van Openbaring.
Die sirkelvorm waarin die Sewes geplaas is simboliseer voortdurende beweging en dus ewige lewe in en deur Christus
Rooi: Simboliseer die bloed van Christus wat aan die kruis vir ons sondes gestort is. Ook die bloed van die Christene wat al gevloei het as gevolg van vervolging vir ons geloof en die bloed van die Boerevolk wat gevloei het in sy strewe na vryheid.
Wit: Simboliseer die suiwerheid van ons ideaal
Swart: Is die heraldiese simboliek vir dapperheid
Uniform:

