top of page

 

PETISIE TEEN VOLKSMOORD

 

1994 - 2014

± 4041 blankes wreedaardig op plase vermoor

± 68798 blankes wreedaardig in stede vermoor

 

ANC

Suid-Afrikaanse Polisie

 

April 2014

 

Sedert die geboorte van die nuwe Suid-Afrika in 1994 en baie kort daarna die totale verbrokkeling van wet en orde, waardes, dienslewering, geregtigheid, verantwoordelikhede van die ANC en die Suid-Afrikaanse Polisie in terme van wetgewing, verpligtinge van die ANC en die Suid-Afrikaanse Polisie in terme wetgewing, aanspreeklikheid van die ANC en die Suid-Afrikaanse Polisie in terme van wetgewing; doelbewuste onderpolisiëring (volksmoord); verbreking van die 1994 ooreenkoms deur op Afrikanerregte te trap oral waar die ANC kan d.m.v. ʼn haatmisdaadveldtog (volksmoord) en enorme hoeveelhede diskriminerende wetgewing teen blanke Afrikaners - wat teenstrydig is met Hoofstuk twee van die Grondwet van die Republiek van Suid-Afrika 1996 (handves van menseregte), die ANC se vryheidsmanifes (Freedom Charter) 1955, en die Universele Verklaring van Menseregte (Universal Declaration of Human Rights) Resolusie 217A; en dat die ver meerderheid lede van die Suid-Afrikaanse Polisie vergeet het dat hulle ʼn eed afgelê het om eerlik en opreg te dien en te beskerm, is die blanke Afrikaner besig om te bloei (volksmoord).

 

Ons mans en kinders word vermoor, ons vrouens word verkrag en vermoor, ons eiendom word geroof en geplunder, ons skole is onveilig, ons woonbuurte is vol siektes en dwelms, korrupsie en bedrog binne die Suid-Afrikaanse Polisie en die regsstelsel is aan die hoof van die dag (ons praat nie eers van binne die ANC regering nie), en daar is geen lig aan die einde van die tonnel nie.

 

Hoofstuk twee van die Grondwet van die Republiek van Suid-Afrika 1996, die ANC se vryheidsmanifes (Freedom Charter) 1955, en die Universele Verklaring van Menseregte (Universal Declaration of Human Rights) Resolusie 217A, stipuleer duidelik en breedvoerig dat die ANC regering die verpligtinge en verantwoordelikhede het om onder andere te verseker dat die blanke Afrikaner die vryheid van lewe sal hê; dat die blanke Afrikaner sonder diskriminasie en as ʼn gelyke deur die gerig en regering beskerm sal word; dat die blanke Afrikaner die reg op nasionaliteit sal hê; dat die blanke Afrikaner sy of haar familie kan grootmaak waar hy of sy wil in gemak en met sekuriteit; dat die blanke Afrikaner vrede en vriendskap sal ondervind; dat die blanke Afrikaner die vryheid van beweging sal hê; dat die blanke Afrikaner die reg op geregtigheid sal hê; dat die blanke Afrikaner die vryheid van assosiasie sal hê; dat die blanke Afrikaner die reg op veiligheid en sekuriteit sal hê; en om te verseker dat die Suid-Afrikaanse Polisie, Metro Verkeers Polisie, howe, ens. hulle wettiglike verpligtinge en verantwoordelikhede teenoor die blanke Afrikaner sal nakom.

 

Hoofstuk elf van die Grondwet van die Republiek van Suid-Afrika 1996 en die Wet op die Suid-Afrikaanse Polisie 1995, stipuleer duidelik en breedvoerig dat die Suid-Afrikaanse Polisie die verpligtinge en verantwoordelikhede het om misdaad te voorkom; om misdaad te bekamp en te ondersoek; om publieke wet en orde te handhaaf; om die burgers van die Republiek van Suid-Afrika en hulle eiendom te beskerm en te beveilig; om wet en orde te handhaaf; om 'n veilige omgewing te skep vir al die burgers van die Republiek van Suid-Afrika; om te voorkom dat enige iets die sekuriteit en veiligheid van ʼn gemeenskap bedreig; om misdade wat die sekuriteit en veiligheid van ʼn gemeenskap bedreig te ondersoek en op te los; om te verseker dat kriminele voor die gereg gebring word; en om deel te neem aan enige projekte, aksies, instruksies, rade, groepe, ens. om misdaad aan te spreuk en op te los.

 

Die ANC en Suid-Afrikaanse Polisie kom in geen van die bogenoemde hulle wettiglike verpligtinge en verantwoordelikhede na teenoor die blanke Afrikaner nie, en die eindresultaat is dat die blanke Afrikaner bloei (volksmoord).

 

Terwyl die wêreld op Dinsdag 2013-12-10 Nelson Mandela se dood berou het en sy lewe onthou het, moet die dag in die geskiedenis boeke aangeteken word as die dag toe blanke Afrikaners nie nodig gehad het om verby ‘n polisie stasie, bordeel, dwelm huis, wegneemete besigheid, ens. te ry om ʼn Suid-Afrikaanse Polisie of Metro Verkeers Polisie voertuig te sien nie.

 

Op Dinsdag 2013-12-10 was daar letterlik ʼn Suid-Afrikaanse Polisie en/of Metro Verkeers Polisie voertuig op elke straathoek en op elke snelweg in Johannesburg, besig om misdaad en pad ongelukke te voorkom en te bekamp (self die minibus huurmotors en Nigeriër dwelm verkopers het hulle goed gedra).

 

Op Woensdag 2014-05-07 het die ANC regering Suid-Afrikaners die geleentheid gebied om aan die verkiesing deel te neem, en alleenlik oor dit in hulle belang was om bewind van Suid-Afrika te behou, het die ANC regering verseker dat duisende Suid-Afrikaanse Polisie, Suid-Afrikaanse Weermag en Metro Verkeers Polisie lede ontplooi was, om veiligheid en sekuriteit by stemlokale ens. af te dwing.

 

Die Staatspresident, ANC regering, minister van die Suid-Afrikaanse Polisie, adjunk-minister van die Suid-Afrikaanse Polisie, kommissaris van die Metro Verkeers Polisie, adjunk-kommissaris van die Metro Verkeers Polisie, kommissaris van die Suid-Afrikaanse Polisie, adjunk-kommissaris van die Suid-Afrikaanse Polisie, burgermeesters, Suid-Afrikaanse Polisie en Metro Verkeers Polisie lede, ens. het die finansies, mannekrag, logistiek, voertuie, hulpbronne, toerusting, kundigheid, kennis, opleiding, en deursettingsvermoë om elke dag en nag misdaad (volksmoord) en pad ongelukke te bekamp en te voorkom.

 

As die Staatspresident, ANC regering, minister van die Suid-Afrikaanse Polisie, adjunk-minister van die Suid-Afrikaanse Polisie, kommissaris van die Metro Verkeers Polisie, adjunk-kommissaris van die Metro Verkeers Polisie, kommissaris van die Suid-Afrikaanse Polisie, adjunk-kommissaris van die Suid-Afrikaanse Polisie, burgermeesters, Suid-Afrikaanse Polisie en Metro Verkeers Polisie lede, ens. kon seker maak dat Nelson Mandela se rou dag sonder misdaad en/of geweld verloop het, dat Robert Mugabe (Zimbabwe) op Nelson Mandela se rou dag veilig was, en dat veiligheid en sekuriteit by stemlokale ens. af gedwing kon word tydens die 2014 verkiesing, kan die Staatspresident, ANC regering, minister van die Suid-Afrikaanse Polisie, adjunk-minister van die Suid-Afrikaanse Polisie, kommissaris van die Metro Verkeers Polisie, adjunk-kommissaris van die Metro Verkeers Polisie, kommissaris van die Suid-Afrikaanse Polisie, adjunk-kommissaris van die Suid-Afrikaanse Polisie, burgermeesters, Suid-Afrikaanse Polisie en Metro Verkeers Polisie lede, ens. elke dag en nag seker maak dat die blanke Afrikaner veilig is.

 

As die Staatspresident nagenoeg R200 miljoen uit die belasting koffers kon gebruik om sy privaat woning in Nkandla op te dollie, kan hy R200 miljoen gebruik om die Suid-Afrikaanse Polisie se voertuie en helikopters dag en nag operasioneel te hou; om die oneerlike, skelm en korrupte Suid-Afrikaanse Polisie en Metro Verkeers Polisie lede te vervolg tot in die diepste van die hel - die Wet op die Voorkoming en Bekamping van Korrupte Aktiwiteite (Prevention and Comabting of Corrupt Activities) 2000; om onwettige immigrante uit die land te jaag en te hou; om Suid-Afrikaanse grensposte op te skerp en te verbeter; om die Suid-Afrikaanse Polisie en Metro Verkeers Polisie aanspreeklik te hou vir slegte dienslewering; om die vlak van dissipline binne die Suid-Afrikaanse Polisie en Metro Verkeers Polisie te verbeter; om vaardighede programme en opvoeding binne die Suid-Afrikaanse Polisie te bevorder sodat lede darem Engels kan praat en verstaan; om doelbewuste onderpolisiëring (volksmoord) stop te sit; om rasse kwotas uit die Suid-Afrikaanse Polisie en Metro Verkeers Polisie te verwyder; om die vrot appels uit die Suid-Afrikaanse Polisie en Metro Verkeers Polisie te verwyder, en sodoende totale wet en orde in Suid-Afrika te herstel en te handhaaf.

 

Die Afrikaner Weerstandbewing (AWB) Wenkommando Oos-Rand streek oorhandig hierdie petisie aan die Suid-Afrikaanse Polisie aan die Oos-Rand, met eerstens ʼn geskrewe onderneming dat elke lid van die AWB Wenkommando Oos-Rand streek hom of haar-self verbind om sover dit moontlik sal wees en/of toegelaat sal word, op alle rade, forums en komitees teen misdaad (volksmoord) te dien, om aan alle gemeenskap veiligheids groepe en projekte deel te neem wat misdaad (volksmoord) beveg, en om op enige manier moontlik die Suid-Afrikaanse Polisie by te staan in die bekamping en voorkoming van misdaad (volksmoord); en tweedens, om die Suid-Afrikaanse Polisie tot verhaal te bring en onderneming te hou om die blanke Afrikaner te beveilig teen misdaad (volksmoord) soos duidelik en breedvoerig beskryf word in hoofstuk elf van die Grondwet van die Republiek van Suid-Afrika 1995 en die Wet op die Suid-Afrikaanse Polisie 1995, om die AWB Wenkommando Oos-Rand streek se beveiligingsgroeppe (Brandwag) te ondersteun en buitestaan, en om korrupsie en bedrog binne die Suid-Afrikaanse Polisie tot nuut te maak sodat die menseregte van die blanke Afrikaner in stand gehou kan word.

 

Psalm 34:8

"Die Engel van die Here slaan sy laer op rondom dié wat die Here dien, en red hulle"

 

AWB Wenkommando Oos-Rand streek

Generaal P. Cilliers

 

Hoe veilig voel ek nou!

Hoe veilig voel ek nou!

Hoe veilig voel ek nou!

Hoe veilig voel ek nou!

Gemors SAPD

Gemors SAPD

(om die minste te se)

Hoe veilig voel ek nou!

Hoe veilig voel ek nou!

Terwyl blanke Afrikaners geslag word (volksnoord), is dit wat die Suid-Afrikaanse Polisie met die voertuie doen.

Hoe veilig voel ek nou!

Hoe veilig voel ek nou!

Hoe veilig voel ek nou!

Hoe veilig voel ek nou!

Nkandla

Nkandla

Betaal die geld terug

Hoe veilig voel ek nou!

Hoe veilig voel ek nou!

Hoe veilig voel ek nou!

Hoe veilig voel ek nou!

Hoe veilig voel ek nou!

Hoe veilig voel ek nou!

Terwyl blanke Afrikaners geslag word (volksnoord), is dit wat die Suid-Afrikaanse Polisie met die voertuie doen.

Hoe veilig voel ek nou!

Hoe veilig voel ek nou!

Volksmoord

Volksmoord

As misdaad nie die doel dien om die blanke Afrikaner uit te wis nie, hoekom ondersteun die ANC nie die idee van streng misdaad voorkoming, streng misdaad bekamping en streng kriminele vervolging nie?

Hoe veilig voel ek nou!

Hoe veilig voel ek nou!

As al die feite oor die volksmoord op blanke Afrikaners sommer klomp strooi is, hoekom maak die ANC nie seker dat die Suid-Afrikaanse Polisie van bo tot onder bekwaam en professioneel is nie?

100% nie-blank

100% nie-blank

(waar is die reënboognasie)

100% nie-blank

100% nie-blank

(waar is die reënboognasie)

100% nie-blank

100% nie-blank

(waar is die reënboognasie)

100% nie-blank

100% nie-blank

(waar is die reënboognasie)

Wie probeer sy bluf?

Wie probeer sy bluf?

(seker een vir sokker kyk, vuvuzela blaas, ens.)

'n Druppel in die korrupsie emmer...

'n Druppel in die korrupsie emmer...

(en snaaks genoeg, 100% nie-blank)

Hoe veilig voel ek nou!

Hoe veilig voel ek nou!

Omkoopgeld (uitlokking)

Omkoopgeld (uitlokking)

Barbare

Barbare

Barbare

Barbare

Hoe veilig voel ek nou!

Hoe veilig voel ek nou!

Hoe veilig voel ek nou!

Hoe veilig voel ek nou!

Hoe veilig voel ek nou!

Hoe veilig voel ek nou!

Hoe veilig voel ek nou!

Hoe veilig voel ek nou!

Hoe veilig voel ek nou!

Hoe veilig voel ek nou!

Hoe veilig voel ek nou!

Hoe veilig voel ek nou!

Hou asseblief die webtuiste dop vir meer inligting oor al die fasette ens. van die AWB Wenkommando Oos-Rand streek.

© 2015 Afrikaner Weerstands Beweging Oos-Rand Streek

bottom of page