top of page

 

BRANDWAG

 

Die AWB Wenkommando beskik oor 'n Brandwag noodnommer stelsel (databasis), wat elke AWB Wenkommando lid per streek na lid en selfoon nommer registrasie by hoofkantoor, kosteloos (behalwe vir 'n paar rand selfoon lugtyd wanneer die stelsel gebruik word) in staat stel om d.m.v. 'n leë SMS na jou geregistreerde streek se Brandwag noodnommer in ʼn tyd van nood, binne sekondes ander geregistreerde AWB Wenkommando Brandwag lede in jou streek per SMS, om hulp te roep.

 

Kontak ons asb. vir meer inligting i.v.m die Brandwag noodnommer stelsel

 

BEPALINGS EN VOORWAARDES:

 

Die AWB Wenkommando Brandwag is geen gewapende reaksie en/of persoonlike sekuriteit diens nie - Die AWB Wenkommando Brandwag is geen huursoldaat en/of vryheidsvegter persoonlike diens nie - Geen AWB Wenkommando Brandwag lid mag hom of haar-self bo die Grondwet van die Republiek van Suid-Afrika en/of die gedrags-en etiek-kode van die AWB ag nie - Geen AWB Wenkommando Brandwag lid is genoodsaak om die rol van gewapende reaksie en/of persoonlike sekuriteit diens te verrig nie - Geen AWB Wenkommando Brandwag lid is genoodsaak om die rol van huursoldaat en/of vryheidsvegter te verrig nie - Enige misbruik van die AWB Wenkommando Brandwag noodnommer stelsel sal ly tot tug stappe en/of die opskorting van registrasie - Maak asb. seker dat enige selfoon nommer en/of adres veranderings so spoedig moontlik opgedateer word per streek - Alle regte, voorwaardes en voorregte word behou.

Hou asseblief die webtuiste dop vir meer inligting oor al die fasette ens. van die AWB Wenkommando Oos-Rand streek.

© 2015 Afrikaner Weerstands Beweging Oos-Rand Streek

bottom of page