top of page

 

PERS VERKLARING

 

Na aanleiding van Julius Malema, leier van die EFF, se opmerkings aangaande grondbesetting op 16 Desember, 2014, van sogenaamde onbenutte grond, spreek die AWB hiermee hul misnoeë uit. Die AWB verklaar hiermee dat indien enige lid van die Beweging (AWB) se eiendom op hierdie wyse bedreig of beset word, die AWB dit ten sterkste sal teenstaan en met alle mag en geweld tot die beskikking van die Beweging (AWB) sal beveg.

 

Indien die EFF by hulle sogenaamde “beloofde” land wil uitkom, hulle dit nie op hierdie wyse sal bekom nie

 

Tereg het Malema onlangs opgemerk dat “jou land jou identiteit verteenwoordig”, en sodoende sal die AWB nie toelaat dat die identiteit van sy lede gesteel word nie.

 

Eiendom wat in die privaat besit is van lede van die Beweging (AWB) sal in privaat besit bly. Indien Malema of enige van sy ondersteuners ens. gaan poog om hierdie eiendom te besit, die AWB dit as ʼn oorlogsverklaring gaan beskou en dien ooreenkomstig sal optree.

 

Generale staf van die AWB

17 Desember, 2014

 

Hou asseblief die webtuiste dop vir meer inligting oor al die fasette ens. van die AWB Wenkommando Oos-Rand streek.

© 2015 Afrikaner Weerstands Beweging Oos-Rand Streek

bottom of page