
Afrikaner Weerstands Beweging (AWB)
Wenkommando Oos-Rand Streek
Staan op! Staan saam!

AWB
Die Afrikaner Weerstands Beweging (AWB) was in 1973 in ʼn motorhuis in Heidelberg, Gauteng, die toe Transvaal Provinsie van Suid-Afrika gestig. Mr. Eugène Terre'Blanche het sy vertroue in die toe Eerste Minister Mnr. B.J. Vorster se “liberale sieninge” verloor, en wat hy gesien het as kommunistiese invloede in Suid-Afrika. Mnr. Eugène Terre'Blanche en ses ander blanke Afrikaner geesgenote het die AWB tot stand gebring, en Mnr. Eugène Terre'Blanche was verkies as die leier tot en met sy wrede moord in April 2010.
Gedurende die 1970’s en 1980’s, het die AWB gegroei van die oorspronklike sewe na ʼn paar duisend blanke Suid-Afrikaners, almal met die selfde doel ter oë, om vir die blanke Afrikaner se sekuriteit, regte, taal, kultuur, ideale, waardes, geskiedenis, bestaan, geloof, eiendom, opvoeding, lewe, privaatheid, identiteit, nasionaliteit, gesondheid, geregtigheid, toekoms, menseregte, ens. op te staan weens meer en meer onderhandelinge met, en toegewings aan, die kommunis (en kyk waar bevind die blanke Afrikaner onsself vandag).
Die AWB is geen politieke party, vakbond, georganiseerde misdaad of geweldsmisdaad organisasie nie, en is ook nie aan enige politieke party, vakbond, georganiseerde misdaad of geweldsmisdaad organisasie verbind nie, maar eerder soos die naam duidelik aandui, ʼn weerstands beweging wat onsself toewy om vir die blanke Afrikaner se sekuriteit, regte, taal, kultuur, ideale, waardes, geskiedenis, bestaan, geloof, eiendom, opvoeding, lewe, privaatheid, identiteit, nasionaliteit, gesondheid, geregtigheid, toekoms, menseregte, ens. op te staan.
Na die wrede moord op Mr. Eugène Terre'Blanche in April 2010, is Mr. Steyn vön Ronge verkies as die nuwe leier van die beweging (AWB). Na sy verkiesing, het Mr. Steyn vön Ronge met die oog op onder andere die verbrokkeling van wet en orde, waardes, dienslewering, geregtigheid, verantwoordelikhede van die ANC en die Suid-Afrikaanse Polisie in terme van wetgewing, verpligtinge van die ANC en die Suid-Afrikaanse Polisie in terme wetgewing, aanspreeklikheid van die ANC en die Suid-Afrikaanse Polisie in terme van wetgewing; doelbewuste onderpolisiëring (volksmoord); verbreking van die 1994 ooreenkoms deur op Afrikanerregte te trap oral waar die ANC kan d.m.v. ʼn haatmisdaadveldtog (volksmoord) en enorme hoeveelhede diskriminerende wetgewing teen blanke Afrikaners - wat teenstrydig is met Hoofstuk twee en elf van die Grondwet van die Republiek van Suid-Afrika 1996 (handves van menseregte), die ANC se vryheidsmanifes (Freedom Charter) 1955, en die Universele Verklaring van Menseregte (Universal Declaration of Human Rights) Resolusie 217A; die verbreking van die sosiale kontrak teenoor die blanke Afrikaner belastingbetaler naamlik dienste en veiligheid in ruil vir belastings; slegte dienslewering op alle vlakke en by alle departemente van die staatsdiens en regering; dat die ver meerderheid lede van die Suid-Afrikaanse Polisie vergeet het dat hulle ʼn eed afgelê het om eerlik en opreg te dien en te beskerm; ens. laat besluit het dat dit tyd is om die beweging (AWB) se vere af te stof, en ons (AWB) toe te spits om die beweging (AWB) se ideale (op te staan vir die blanke Afrikaner se sekuriteit, regte, taal, kultuur, ideale, waardes, geskiedenis, bestaan, geloof, eiendom, opvoeding, lewe, privaatheid, identiteit, nasionaliteit, gesondheid, geregtigheid, toekoms, menseregte, ens.) sterk op dreef te kry, sodat dat die erwe van ons vadere vir ons kinders erwe bly.
Die Afrikaner Weerstands Beweging (AWB), en meer spesifiek die Wenkommando Oos-Rand streek onder leiding van Generaal P. Cilliers, sien daarnatoe uit om van krag tot krag te gaan met die blanke Afrikaner se ondersteuning, en ons blanke Afrikaner volk uit die dal van dood skaduwee te haal. Ons vra nie dat julle die wapen vat of aan enige geweld of hoogverraad deelneem nie, ons vra slegs staan op en staan saam met ons (eendrag maak mag).
Staan op! Staan saam!